Welkom by die vierde weergawe van die Barcelona Beginsels

Die wêreldwye uiteensetting van ons bedryf oor wat die beste praktyk in kommunikasie-metings en evaluering behoort in te sluit.

Sedert die ontstaan in 2010, het die Beginsels ‘n kompas gebied vir alle PR- en kommunikasiepraktisyns, evaluasiefirmas en konsultante, navorsers en studente om die ontwikkelende praktyk van PR en kommunikasie te lei oor hoe om hul werk op ‘n betekenisvolle, deursigtige en uitkomsgerigte wyse te meet en te evalueer.

Afrikaans

Ons bedank Ornico vir die verskaffing van hierdie vertaling

Barcelona Principles 4.0

Word ‘n Amptelike Ondersteuner

Welkom by die vierde weergawe van die Barcelona-beginsels – ons bedryf se wêreldwye uiteensetting van wat die beste praktyk in kommunikasie-meting en -evaluering behoort in te sluit.

Sedert die ontstaan in 2010, het die beginsels ‘n kompas gebied vir alle PR- en kommunikasiepraktisyns, evalueringsverskaffers en konsulte, navorsers en studente om die ontwikkelende praktyk van PR en kommunikasie te lei oor hoe om werk op ‘n betekenisvolle, deursigtige en uitslaggedrewe wyse te meet en te evalueer.

Teken aan en ondersteun die Barcelona Beginsels 4.0 hieronder.

    AMEC would like to promote and amplify your support of the BP 4.0 publicly, if you agree please opt in below by providing your Twitter and LinkedIn details.